Soechoi Su-80
Russiese vragvliegtuig
Die Soechoi Su-80 (voorheen bekend as die Soechoi S-80) is 'n Russiese tweemotorige turboskroef aangedrewe vliegtuig met twee sterte wat oor kort-opstyg-en-land (STOL) vermoë beskik.
Soechoi Su-80 | |
---|---|
'n Su-80 by die MAKS lugskou te Ramenskoye vliegland in 2001 | |
Tipe | Vragvliegtuig |
Vervaardiger | Soechoi |
Nooiensvlug | 4 September 2001 |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Kazakh Federale Grenswagte |
Aantal gebou | 8 |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Soechoi Su-80.