Bruinvuurvinkie
Die Bruinvuurvinkie (Lagonosticta nitidula) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van digte struikgewas en riete naby water. Die voël is 10 cm groot en weeg 9 - 12 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Brown Firefinch.
Bruinvuurvinkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. nitidula
|
Binomiale naam | |
Lagonosticta nitidula Hartlaub, 1886
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Lagonosticta nitidula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)