Brummeria
Brummeria is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika.
Brummeria | |
---|---|
Koördinate: 25°44′30″S 28°17′15″O / 25.74167°S 28.28750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,55 km2 (0,21 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 319 |
• Digtheid | 2 398/km2 (6 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82.6% |
• Indiërs/Asiërs | 3.0% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 8.3% |
• Ander | 4.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 66.6% |
• Engels | 24.8% |
• Sotho | 1.1% |
• Ander | 7.5% |
Poskode (strate) | 0184 |
Poskode (posbusse) | n/a |
Skakelkode | 012 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Brummeria". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.