Bruno Steinhoff
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Duitsland |
Gegewe naam | Bruno |
Familie naam | Steinhoff |
Geboortedatum | 26 November 1937 |
Geboorteplek | Herzebrock |
Taalbeheersing | Duits |
Beroep | sakepersoon |
Woonplek | Johannesburg |
Bekend vir | Steinhoff International |
Bruno Ewald Steinhoff (gebore 26 November 1937) is 'n Duitse miljardêr sakeman, die stigter van Steinhoff International, 'n Suid-Afrikaanse-gebaseerde internasionale kleinhandelhouermaatskappy, en die maatskappy se uitvoerende voorsitter tot September 2008. Hy is nou 'n nie-uitvoerende direkteur, en 'n lid van die raad.[1]
Vroeë lewe
wysigBruno Steinhoff is op 26 November 1937 in Herzebrock in Duitsland gebore.[2]
Loopbaan
wysigSteinhoff het sy loopbaan in die meubelbedryf in 1964 in Westerstede, Duitsland begin.[3] Hy het begin deur die verkryging van meubels uit Oos-Europa en dit verkoop in Wes-Europa. Hy het in 1989 met vervaardiging begin.[4]
Steinhoff International is Europa se tweede grootste meubelkleinhandelaar, na Ikea.[5]
Persoonlike lewe
wysigSteinhoff woon in Johannesburg, Suid-Afrika. [5]
Sy dogter Angela Krüger-Steinhoff is 'n lid van die raad van Steinhoff International. [1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Our Group | Management | Board of directors" (in Engels). Steinhoff International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2018. Besoek op 30 Mei 2017.
- ↑ "Bruno STEINHOFF - Personal Appointments (free information from Companies House)" (in Engels). Beta.companieshouse.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2018. Besoek op 30 Mei 2017.
- ↑ Steinhoff, Bruno. Bruno Steinhoff - Steinhoff International Holdings. SA Entrepreneurs. URL besoek op 30 May 2017.
- ↑ "TimesLIVE" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op 2 Augustus 2017.
- ↑ 5,0 5,1 "Bruno Steinhoff" (in Engels). Forbes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020. Besoek op 30 Mei 2017.