Buffelspruit (Shisakashanghondo)
Die Buffelspruit is 'n spruit in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.
Buffelspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Shisakashanghondo |
Monding-hoogte | 284 m |
Koördinate: 24°09′44″S 31°35′0″O / 24.16222°S 31.58333°O |
Ontspring en roete
wysigDie spruit ontspring op die wesgrens van die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier vorm.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Buffelspruit se samevloei by Geonames.org (cc-by)