Bulletrap
Bulletrap is 'n klein nedersetting in die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit.
Bulletrap | |
---|---|
Koördinate: 29°27′43.52″S 17°47′10.59″O / 29.4620889°S 17.7862750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Nama Khoi |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,78 km2 (0,69 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 415 |
• Digtheid | 233/km2 (600/vk. myl) |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 98,1% |
• Suid-Ndebele | 1,2% |
• Tswana | 0,5% |
• Noord-Sotho | 0,2% |
Dit lê weggesteek agter klipkoppies aan die pad na Nigramoep, Grootmis en Kleinsee, wes van die N7-nasionale pad tussen Springbok en Steinkopf in Namakwaland en by 29° 27′ 43.52″ suid en 17° 47′ 10.59″ oos. Die dorpie is 767 m bo seevlak en beskik oor 'n laerskool.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Bulletrap". Sensus 2011.