Burn Gorman (gebore 1 September 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Oxford Murders (2008), The Dark Knight Rises (2012), Pacific Rim (2013), en Crimson Peak (2015).

Burn Gorman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Burn Hugh Gorman
Geboorte 1 September 1974 (1974-09-01) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: The Oxford Murders
  • 2012: The Dark Knight Rises
  • 2012: Up There
  • 2013: Pacific Rim
  • 2015: Crimson Peak
  • 2018: Pacific Rim: Uprising

TelevisiereekseWysig

  • 2006: Torchwood
  • 2006: Torchwood Declassified
  • 2014: TURN: Washington's Spies
  • 2014: Forever
  • 2017: Jamestown

TelevisierolprenteWysig

  • 2009: Torchwood: Inside the Hub

Video'sWysig

  • 2013: Honoring the Kaiju Tradition
  • 2013: Goth-Tech
  • 2013: Baby Kaiju Set Visit
  • 2016: And Then There Was Something: The Making of 'And Then There Were None'
  • 2018: Pacific Rim Uprising: Unexpected Villain

Eksterne skakelsWysig