Burnham-on-Crouch
Burnham-on-Crouch is 'n dorp in die Engelse graafskap Essex. Die nedersetting is teen die noordoewer van die Crouchrivier geleë. Alhoewel die dorp net 7 600 inwoners het, is dit die hoofdorp van die Dengie-skiereland (ongeveer 20 000 inwoners).
Burnham-on-Crouch | |
---|---|
Burnham-on-Crouch stasie | |
Koördinate: 51°37′42″N 0°48′52″O / 51.62833°N 0.81444°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Bevolking | |
• Totaal | 7 636 |