Butrint
Butrint is 'n Griekse stad in die suide van Albanië, ongeveer 20 km van die huidige Saranda. Die stad is in die laat Middeleeue verlaat nadat moerasse in die gebied ontstaan het en is in 1992 as 'n Unesco-Wêrelderfenisgebied verklaar.[1]
Butrint* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Agora in Butrint | |
Ligging van Butrint in Albanië | |
Koördinate: 39°44′46″N 20°01′13″O / 39.74611°N 20.02028°O | |
Lande | Albanië |
Tipe | Kultuur |
Kriteria | iii |
Verwysings | 570 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1992 (16de Sessie) |
Uitbreidings | 1999 |
Bedreigd | 1997–2005 |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "World Heritage List: Butint" (in Nederlands). Unesco. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 24 Junie 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Butrint.