C++
(Aangestuur vanaf C plus plus)
C++ (uitgespreek "see plus plus") is 'n algemene doel programmeertaal met hoëvlak- en laevlakvermoëns. Dit is 'n statiese tipe, vryevorm, gewoonlik samesteltaal wat prosedureprogrammering, data-abstraksie, objek-georiënteerde programmering, en generiese programmering ondersteun. C++ word as 'n middel-vlak taal gesien. Dit beteken dat dit uit 'n kombinasie van hoë- en laevlakfaktore bestaan.
Logo onderskryf deur die C++-standaardkomitee | |
Paradigmas | Multi-paradigma: proseduraal, imperatief, funksioneel, objekgeoriënteerd, generies, modulêr |
---|---|
Familie | C |
Ontwerper | Bjarne Stroustrup |
Ontwikkelaar | ISO/IEC JTC 1 (Joint Technical Committee 1) / SC 22 (Subcommittee 22) / WG 21 (Working Group 21) |
Eerste vrystelling | 1985 |
Stabiele vrystelling | C++20 (ISO/IEC 14882:2020)
/ 15 Desember 2020 |
Voorskouvrystelling | C++23
/ 19 Maart 2023 |
Tipedissipline | Staties, sterk, nominatief, gedeeltelik afgelei |
Bedryfstelsel | Kruisplatform |
Lêeruitbreidings | .C, .cc, .cpp, .cxx, .c++, .h, .H, .hh, .hpp, .hxx, .h++ |
Webwerf | isocpp |
Belangrike implementerings | |
GCC, LLVM Clang, Microsoft Visual C++, Embarcadero C++Builder, Intel C++ Compiler, IBM XL C++, EDG | |
Beïnvloed deur | |
Ada, ALGOL 68,[1] BCPL,[2] C, CLU,[1] F#,[3][note 1] ML, Mesa,[1] Modula-2,[1] Simula, Smalltalk[1] | |
Het beïnvloed | |
Ada 95, C#,[4] C99, Carbon, Chapel,[5] Clojure,[6] D, Java,[7] JS++,[8] Lua,[9] Nim,[10] Objective-C++, Perl, PHP, Python,[11] Rust,[12] Seed7 | |
|
Bjarne Stroustrup het C++ in 1979 by Bell Laboratoriums in New Jersey ontwikkel as 'n verbetering op sy voorganger C en dit "C with Classes" gedoop. In 1983 is dit hernoem na C++.
Voetnotas
wysig- ↑ Vir die idee van die C++20 stapellose koroetines.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Stroustrup, Bjarne (1996). "A history of C++: 1979-1991".. ACM. 699–769. DOI:10.1145/234286.1057836.
- ↑ Stroustrup, Bjarne (16 Desember 2021). "C++20: Reaching for the Aims of C++ - Bjarne Stroustrup - CppCon 2021". CppCon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2021. Besoek op 30 Desember 2021.
- ↑ Stroustrup, Bjarne (12 Junie 2020). "Thriving in a crowded and changing world: C++ 2006–2020". Proceedings of the ACM on Programming Languages. Association for Computing Machinery (ACM). 4 (HOPL): 1–168. doi:10.1145/3386320. ISSN 2475-1421. S2CID 219603741.
- ↑ Naugler, David (Mei 2007). "C# 2.0 for C++ and Java programmer: conference workshop". Journal of Computing Sciences in Colleges. 22 (5).
Although C# has been strongly influenced by Java it has also been strongly influenced by C++ and is best viewed as a descendant of both C++ and Java.
- ↑ "Chapel spec (Acknowledgements)" (PDF). Cray Inc. 1 Oktober 2015. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2018. Besoek op 14 Januarie 2016.
- ↑ "Rich Hickey Q&A by Michael Fogus". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2017. Besoek op 11 Januarie 2017.
- ↑ Harry. H. Chaudhary (28 Julie 2014). "Cracking The Java Programming Interview :: 2000+ Java Interview Que/Ans". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2021. Besoek op 29 Mei 2016.
- ↑ Roger Poon (1 Mei 2017). "Scaling JS++: Abstraction, Performance, and Readability". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 21 April 2020.
- ↑ "The evolution of an extension language: a history of Lua". www.lua.org. Besoek op 4 Januarie 2023.
- ↑ "FAQ Nim Programming Language". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2017. Besoek op 21 April 2020.
- ↑ "9. Classes — Python 3.6.4 documentation". docs.python.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2012. Besoek op 9 Januarie 2018.
- ↑ "Influences - The Rust Reference". doc.rust-lang.org. Besoek op 4 Januarie 2023.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie C++.