Vaalbruinlewerik
(Aangestuur vanaf Calendulauda africanoides)
Die Vaalbruinlewerik (Calendulauda africanoides) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in Kalaharibossieveld, breëblaarboomveld, savanne en doringveld. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 21 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Fawn-coloured Lark.
Vaalbruinlewerik | |
---|---|
'n Vaalbruinlewerik in die Nossob-rivierbedding, Kgalagadi | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. africanoides
|
Binomiale naam | |
Mirafra africanoides Smith, 1836
| |
verspreiding | |
Sinonieme | |
Calendulauda africanoides |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2008). Mirafra africanoides. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 11 Mei 2009.