Rooilewerik
(Aangestuur vanaf Calendulauda burra)
Die rooilewerik (Calendulauda burra) is 'n gelokaliseerde redelike algemene endemiese standvoël in struikbegroeide sandduine en Nama-Karoovlaktes. Die voël is 18 – 19 cm groot en weeg 32 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red Lark en sy status is kwesbaar weens habitat-agteruitgang.
Rooilewerik | |
---|---|
Rooilewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. burra
|
Binomiale naam | |
Certhilauda burra (Bangs, 1830)
| |
Sinonieme | |
Calendulauda burra |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1