Cameron Boyce

Amerikaanse akteur

Cameron Boyce (28 Mei 1999 – 6 Julie 2019)[1] was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Grown Ups (2010) en in die televisiereekse Jessie (2011) en Code Black (2015).

Cameron Boyce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1999-05-28)28 Mei 1999
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 6 Julie 2019 (op 20)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2008–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: Mirrors
  • 2010: Grown Ups
  • 2019: Runt

TelevisiereekseWysig

  • 2008: Piper's Picks TV
  • 2011: Jessie
  • 2014: On the Scene with Lindalee
  • 2015: Code Black
  • 2015: Gamer's Guide to Pretty Much Everything
  • 2015: Minay TV
  • 2015: Descendants: Wicked World
  • 2017: VIPS International

TelevisierolprenteWysig

  • 2015: Descendants
  • 2015: Descendants: Set It Off!
  • 2016: Radio Disney Music Awards
  • 2016: Disney Parks Presents: A Descendants Magical Holiday Celebration
  • 2017: Descendants 2
  • 2017: Descendants 2: It's Going Down
  • 2018: Steps

Video'sWysig

  • 2008: Panic! at the Disco: That Green Gentleman
  • 2017: Descendants Cast: Justine Magazine Exclusive

VerwysingsWysig

  1. ANA-dpa (8 Julie 2019). "Skok oor jong Disney-ster se skielike dood". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2019. Besoek op 8 Julie 2019.

Eksterne skakelsWysig