Cannes-rolprentfees 1963
Die 16de Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1963 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan The Leopard (Il Gattopardo) deur Luchino Visconti.[2] Die fees is geopen met The Birds deur Alfred Hitchcock.[3] Die Franse dramaturg Armand Salacrou was die president van die jurie.
Cannes-rolprentfees 1963
| ||
Datum | 9-23 Mei 1963 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 26 in kompetisie 22 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Birds | |
Palme d'Or | The Leopard (Il Gattopardo) |
Pryse
wysigVan die mense en prente wat in 1963 pryse ontvang het, is:[4]
- Palme d'Or: The Leopard (Il Gattopardo) deur Luchino Visconti
- Jurieprys: The Cassandra Cat (Až přijde kocour) deur Vojtěch Jasný en Harakiri (Seppuku) deur Masaki Kobayashi
- Beste draaiboek: Dumitru Carabat, Henri Colpi en Yves Jamiaque vir Codine
- Beste akteur: Richard Harris vir This Sporting Life
- Beste aktrise: Marina Vlady vir The Conjugal Bed (L'ape regina)
Kortprente
- Palme d'Or: Le Haricot deur Edmond Séchan en In wechselndem Gefälle (A fleur d'eau) deur Alexander J. Seiler
- Jurieprys: Moj Stan deur Zvonimir Berković
- Spesiale vermelding: Di Domenica deur Luigi Bazzoni en You deur István Szabó
- Tegniese prys: Zeilen deur Hattum Hoving
Verwysings
wysig- ↑ "1963 - Le Prix d'un Guépard (The Price of a Cheetah)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "16ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- ↑ "1963 Cannes Film Festival opening film" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2018. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "Awards 1963: All Awards". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 3 September 2019.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia