Cannes-rolprentfees 1966
Die 19de Cannes-rolprentfees is van 5-20 Mei 1966 in Cannes, Frankryk, gehou. Om die fees se 20ste bestaansjaar te vier is ’n spesiale prys toegeken:[1] vir Chimes at Midnight deur Orson Welles.
Cannes-rolprentfees 1966
| ||
Datum | 5-20 Mei 1966 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 25 in kompetisie 16 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Modesty Blaise | |
Afsluitingsfliek | Pharaoh (Faraon) | |
Palme d'Or | The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori) A Man and a Woman (Un homme et une femme) |
Die Palme d'Or is toegeken aan The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori) deur Pietro Germi en A Man and a Woman (Un homme et une femme) deur Claude Lelouch.[2] Die fees is geopen met Modesty Blaise deur Joseph Losey en afgesluit met Pharaoh (Faraon) deur Jerzy Kawalerowicz.[3] Die Italiaanse aktrise Sophia Loren was die president van die jurie.
Pryse
wysigVan die mense en prente wat in 1966 pryse ontvang het, is:[2]
- Palme d'Or: The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori) deur Pietro Germi en A Man and a Woman (Un homme et une femme) deur Claude Lelouch
- Jurieprys: Alfie deur Lewis Gilbert
- Beste regisseur: Sergei Yutkevich vir Lenin in Poland (Lenin v Polshe)
- 20ste-herdenkingsprys: Chimes at Midnight deur Orson Welles
- Beste akteur: Per Oscarsson vir Hunger (Sult)
- Beste aktrise: Vanessa Redgrave vir Morgan: A Suitable Case for Treatment
Kortprente
- Palme d'Or: Skaterdater deur Noel Black
- Tegniese prys: Skaterdater deur Noel Black
Verwysings
wysig- ↑ "1966 - A film and a (half) Palme". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ 2,0 2,1 "19ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
- ↑ "Pharaoh". atlasfilm.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia