Cannes-rolprentfees 2002
Die 55ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 15-26 Mei 2002 gehou. Die Amerikaanse regisseur David Lynch was die voorsitter van die jurie. Die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 55 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Cannes-rolprentfees 2002
| ||
Datum | 15-26 Mei 2002 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Virginie Ledoyen | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 22 (Un Certain Regard) 11 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Hollywood Ending | |
Afsluitingsfliek | And Now... Ladies and Gentlemen | |
Palme d'Or | The Pianist |
Die Pools-Frans-Duits-Britse rolprent The Pianist, met Roman Polanski as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[2] Die fees is geopen met Woody Allen se Hollywood Ending en afgesluit met And Now... Ladies and Gentlemen van Claude Lelouch.[3][4][5][6]
Belangrikste fliekpryse
wysigRolprent | Regisseur | Land | Prys |
---|---|---|---|
The Pianist | Roman Polanski | Pole, Frankryk, Duitsland, Brittanje | Palme d'Or |
The Man Without a Past (Mies vailla menneisyyttä) |
Aki Kaurismäki | Finland | Grand Prix |
Divine Intervention (Yadon ilaheyya) | Elia Suleiman | Palestina | Jurieprys |
After Rain (Eso Utan) | Péter Mészáros | Hongarye | Kortfilm-Palme d'Or |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Im Kwon-taek Paul Thomas Anderson |
Painted Fire (Chi-hwa-seon) Punch-Drunk Love |
Suid-Korea VSA |
Beste draaiboek | Paul Laverty | Sweet Sixteen | Brittanje |
Beste akteur | Olivier Gourmet | The Son (Le Fils) | België |
Beste aktrise | Kati Outinen | The Man Without a Past (Mies vailla menneisyyttä) |
Finland |
Verwysings
wysig- ↑ "Ledoyen to reign again". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op 14 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Film Festival Winners Announced" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2015. Besoek op 12 November 2013.
- ↑ "Festivals: 2002 Cannes Film Festival Special Screenings Lineup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 12 November 2013.
- ↑ "Hollywood Ending gets its international fest premiere before Cannes at San Francisco". Besoek op 12 November 2013.
- ↑ "Lelouch 'Ladies' to end Cannes". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2019. Besoek op 12 November 2013.
- ↑ "Cannes 2002 – A Preview". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2013. Besoek op 12 November 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 2002.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia