Canon EOS D6000
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Canon EOS D6000 (ook Kodak DCS 560) was Kodak se Canon EOS-gebaseerde digitale enkellensreflekskamera wat in 1998 vrygestel is.
Model | Canon EOS D6000 |
---|---|
Beeldsensor | CCD, 1.3x kropfaktor (APS-H) |
Stoormedium | PCMCIA kaartgleuf |
Resolusie | 3,060 x 2,036 (6.0 megapieksels) |
Lens | omruilbare (Canon EF) |
Flits | Canon warmskoen |
Sluiter | elektroniese fokusvlak |
Sluiterspektrum | 30 tot 1/8000 s |
Meting | TTL, vollensopening, sones |
Fokusareas | 5 punte |
Beeldsoeker | opties |
Flitsgroepering | geen |
Fokusgroepering | geen |
Witbalans | 5 voorkies, insluitend Outo en Selfkies |
Witbalans- groepering |
geen |
LCD-skerm | geen |
Battery | ekstern |
Opsionele batterypakke | geen |
Massa | 1650 g (kas alleen) |
Eksterne skakels
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |