Maak hoofkeuseskerm oop

Die Europese naguil (Caprimulgus europaeus) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël in boomveld, savanne en plantasies. Die voël slaap meer op takke en minder op die grond. Die voël is 26 – 28 cm lank en 55 - 80 g groot. In Engels staan die voël bekend as die European Nightjar.

Europese naguil
Caprimulgus europaeus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. europaeus
Binomiale naam
Caprimulgus europaeus
Linnaeus, 1758
Caprimulgus europaeus distr.png
oranje: Somer broeigebied
blou: Bekende oorwinteringsgebied
blou sterre: Moontlike oorwinteringsgebied

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Caprimulgus europaeus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.