Cara Williams
Amerikaanse aktrise
Cara Williams (29 Junie 1925-9 Desember 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Boomerang! (1947), The Girl Next Door (1953), en The Defiant Ones (1958), en in die televisiereeks Pete and Gladys (1960).
Cara Williams | |
Geboortenaam | Bernice Kamiat |
---|---|
Geboorte | 29 Junie 1925 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Sterfte | 09 Desember 2021 (op 96) Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende John Blyth Barrymore |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941-1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1947: Boomerang!
- 1953: The Girl Next Door
- 1953: We Go to Monte Carlo
- 1954: The Great Diamond Robbery
- 1958: The Defiant Ones
- 1959: Never Steal Anything Small
- 1963: The Man from the Diners' Club
- 1978: The One Man Jury
Televisiereekse
wysig- 1960: Pete and Gladys
- 1964: The Cara Williams Show
Televisierolprente
wysig- 1976: The Ashes of Mrs. Reasoner
- 1982: In Security