Carl Ditters von Dittersdorf
Carl Ditters von Dittersdorf (2 November 1739 – 24 Oktober 1799) was 'n Oostenrykse komponis, violis, dirigent en silvoloog.[1] Hy was bevriend met beide Joseph Haydn en Wolfgang Amadeus Mozart.[1]
Carl Ditters von Dittersdorf | |
---|---|
Gravure deur Heinrich Eduard Winter | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | August Carl Ditters |
Gebore | 2 November 1739 Wene, Heilige Romeinse Ryk |
Sterf | 24 Oktober 1799 (op 59) Neuhof, Boheme |
Beroep(e) | Komponis, violis |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Rudolf Rösler (Maart 2011). "Karl Ditters von Dittersdorf (1739–1799) – silvologist, composer and conductor in Oradea". Rev. pădur. (in Roemeens). 126 (2): 49–50. ISSN 1583-7890. 16734. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2013. Besoek op 30 Mei 2012.(webpage has a translation button)
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carl Ditters von Dittersdorf.