Carrot Top

Scott Thompson, beter bekend onder sy verhoognaam Carrot Top, is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is veral bekend vir sy worteloranje hare, rekwisiete komedie en selfspot humor.

Carrot Top
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Carrot Top in 2009

Alias Scott Thompson
Geboorte 25 Februarie 1965
Rockledge, Florida
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1989–
Internet-rolprentdatabasis-profiel

BiografieWysig

Carrot Top is op 25 Februarie 1965 in Rockledge, Florida in die Verenigde State van Amerika gebore.

FilmografieWysig

  • The Neighbors (2014)
  • CSI: Crime Scene Investigation (2011) as homself
  • Tosh.0 (2010)
  • Cash Cab (2010)
  • The Hangover (2009)
  • The Game as homself (2009)
  • The Bad Girls Club – Episode 8 (2009)
  • The Girls Next Door (2008)
  • Gene Simmons Family Jewels as homself (2007)
  • Smiley Face – Brief walk on part (2007)
  • Family Guy (2006)
  • Tugger: The Jeep 4x4 Who Wanted to Fly (2005)
  • George Lopez as homself (2005)
  • The Aristocrats as homself (2005)
  • Pauly Shore is Dead as homself (2003)
  • Carrot Top Rocks Las Vegas (2003)
  • Weakest Link (2002) as homself
  • Scrubs as homself (2001)
  • The Three Stooges N.Y.U.K. as dr. Eugene Splicer (2000)
  • Dennis the Menace Strikes Again (1998)
  • Chairman of the Board (1998)
  • Pure Danger (1996)
  • Hourglass (1996)

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig