Worteloranje
- Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die gewas en groente, sien wortel (groente).
#ED9121 |
Worteloranje is 'n oranjerooi kleur, 'n warm skakering van oranje, wat ooreenstem het die algemene kleur van wortels.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word worteloranje as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #ED9121 |
RGB-kleurmodel | (237, 145, 33) |
CMYK | (0, 39, 86, 7) |
HSV | (33°, 86%, 93%) |
Sien ook
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |