Castries
Castries is die hoofstad en grootste stad van St. Lucia, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus geleë. Die stad het in 2013 'n bevolking van 70 000 gehad en 'n oppervlakte van 79 km². Die stad is in 1650 deur Franse as Carenage gestig en is in 1756 tot Castries hernoem.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | St. Lucia |
Provinsie | Castries |
Koördinate | 14°01′N 60°59′W / 14.017°N 60.983°W |
Stigting | 1650 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 79 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 70 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 890/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 67 000 |
Tydsone | UTC −4 |
Burgemeester |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Castries.