Heaviside-dolfyn
(Aangestuur vanaf Cephalorhynchus heavisidii)
Die Heaviside-dolfyn (Cephalorhynchus heavisidii) is 'n dolfyn wat endemies is aan die Weskus en kom voor vanaf Tafelbaai tot by suidelike Angola. Die bestaan van die spesie word beïnvloed deur die oorbenutting van die stokvis bevolking. Daar is min bekend omtrent die dolfyn. In Engels staan dit bekend as die Heaviside's dolphin.
Heaviside-dolfyn | |
---|---|
'n Heaviside-dolfyn naby Luderitz | |
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Artiodactyla |
Infraorde: | Cetacea |
Familie: | Delphinidae |
Genus: | Cephalorhynchus |
Spesie: | C. heavisidii
|
Binomiale naam | |
Cephalorhynchus heavisidii Gray, 1828
| |
Die Heaviside-dolfyn se verspreiding. |
Sien ook
wysigBron
wysig- Quest, science for South Africa. Vol 10, number 2, 2014 ISSN 1729-830X
Verwysings
wysig- ↑ Reeves, R.R., Crespo, E.A., Dans, Jefferson, T.A., Karczmarski, L., Laidre, K., O'Corry-Crowe, G., Pedraza, S., Rojas-Bracho, L., Secchi, E.R., Slooten, E., Smith, B.D., Wang, JY. & Zhou, K. (2008). "Cephalorhynchus heavisidii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 18 Januarie 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)