Maak hoofkeuseskerm oop

Die Woestynspekvreter (Cercomela tractrac) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en woestynbossieveld, duine en gruisvlaktes. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 20 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tractrac Chat.

Woestynspekvreter
Woestynspekvreter in die Namib-Naukluft Nasionale Park, Namibië
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercomela
Spesie: C. tractrac
Binomiale naam
Cercomela tractrac
(Wilkes, 1817)
Sinonieme

Emarginata tractrac

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig