Kalahariwipstert
(Aangestuur vanaf Cercotrichas paena)
Die Kalahariwipstert (Cercotrichas paena) is 'n voël wat voorkom in Namibië, Botswana, Noordwes en die Noord-Kaap. Die voël is ligbruin en het geen vlerkstrepe nie. In Engels staan die voël bekend as die Kalahari scrub robin.
Kalahariwipstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Muscicapidae |
Genus: | Cercotrichas |
Spesie: | C. paena
|
Binomiale naam | |
Cercotrichas paena Smith, 1836
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Erythropygia paena". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)