Grasveldlangbeklewerik
(Aangestuur vanaf Certhilauda semitorquata)
Die Grasveldlangbeklewerik (Certhilauda semitorquata) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in grasveld, gewoonlik teen klipperige heuwelhange. Die voël is 16 – 20 cm groot en weeg 30 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern long-billed lark.
Grasveldlangbeklewerik | |
---|---|
C. s. subsp. algida in die Bergkwaggapark | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. semitorquata
|
Binomiale naam | |
Certhilauda semitorquata Smith, 1836
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Certhilauda semitorquata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)