Chadwick Boseman
Amerikaanse akteur
Chadwick Boseman (29 November 1976 − 28 Augustus 2020)[1][2] was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 42 (2013), Captain America: Civil War (2016), Black Panther (2018), en Avengers: Infinity War (2018).
Chadwick Boseman | |
Geboortenaam | Chadwick Aaron Boseman |
---|---|
Geboorte | 29 November 1976 Anderson, Suid-Carolina |
Sterfte | 28 Augustus 2020 (op 43) Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 2000–2020 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chadwick Boseman is op 28 Augustus 2020 in sy woning in Los Angeles aan kolorektale kanker oorlede.[3]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2012: The Kill Hole
- 2013: 42
- 2014: Draft Day
- 2014: Get on Up
- 2016: Captain America: Civil War
- 2016: Message from the King
- 2016: Gods of Egypt
- 2017: Marshall
- 2018: Black Panther
- 2018: Avengers: Infinity War
- 2018: Basketball: A Love Story
- 2019: 17 Bridges
- Expatriate
- Untitled Reverend Jeffrey Brown Project
- The Stars in My Soul
Televisiereekse
wysig- 2009: Studio 42 with Bob Costas
- 2010: Persons Unknown
- 2014: GQ Originals
- 2017: The IMDb Show
Televisierolprente
wysig- 2018: The 2018 ESPY Awards
Video's
wysig- 2018: Black Panther: Crowning of a New King
- 2018: Black Panther: The Hidden Kingdom Revealed
- 2018: Wakanda Revealed: Exploring the Technology in 'Black Panther'
Verwysings
wysig- ↑ "Akteur van 'Black Panther' sterf". Maroela Media. 29 Augustus 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2020. Besoek op 29 Augustus 2020.
- ↑ "Chadwick Boseman: Black Panther star dies of cancer aged 43" [Chadwick Boseman: Ster van Black Panther in die ouderdom van 43 aan kanker oorlede]. The Guardian (in Engels). 29 Augustus 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2020. Besoek op 29 Augustus 2020.
- ↑ Los Angeles Times – Obituaries, 29 Augustus 2020: ‘Black Panther’ star Chadwick Boseman dies of cancer at 43. Besoek op 29 Augustus 2020