Bloukoldubbelstert
(Aangestuur vanaf Charaxes cithaeron)
Die Bloukoldubbelstert[2] Charaxes cithaeron is 'n skoenlapperspesie wat inheems aan Suid-Afrika is.
Charaxes cithaeron | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Lepidoptera |
Familie: | Nymphalidae |
Genus: | Charaxes |
Spesie: | C. cithaeron
|
Binomiale naam | |
Charaxes cithaeron Felder & Felder, 1859[1]
|
Boskamhout[3] en witstinkhout[2] is 'n gasheerplante van hierdie spesie.
Supspesies
wysigDaar is 'n paar subpsesies:[1]
- Charaxes cithaeron Felder & Felder, 1859
- Charaxes cithaeron cithaeron Felder & Felder, 1859
- Charaxes cithaeron joanae van Someren, 1964
- Charaxes cithaeron kennethi Poulton, 1926
- Charaxes cithaeron nairobicus van Son, 1953
- Charaxes cithaeron nyasae van Someren, 1964
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Species". ABDB.
- ↑ 2,0 2,1 "Witstinkhout". NG Kraggakamma.
- ↑ G. Van Son. "List of food-plants". Transvaal Museum Memoirs. 22 (1).
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)