Charles Mitchell
Sir Charles Bullen Hugh Mitchell (1836 – 7 Desember 1899) was 'n Goewerneur van Natal. Hy het sy opleiding oorspronklik in die Britse Vloot ondergaan. Hy sluit in 1852 by die Royal Marines aan en veg in die Krimoorlog. Hy arriveer in 1877 vir die eerste keer in Natal en werk as koloniale sekretaris. In 1889 word hy die Goewerneur van Natal. Hy is in Desember 1899 in Singapoer oorlede. Die dorp Charlestown is na hom genoem.
Charles Mitchell | |
Charles Mitchell in 1886 | |
Waarnemende Goewerneur van Natal
| |
Ampstermyn 1881 – 1882 | |
Monarg | Victoria |
---|---|
Voorafgegaan deur | Redvers Henry Buller |
Opgevolg deur | Henry Bulwer-Lytton |
3de Hoë Kommissaris vir die Westelike Stille Oseaan
| |
Ampstermyn Januarie 1887 – Februarie 1888 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | John Bates Thurston (wnd.) |
Opgevolg deur | John Bates Thurston |
4de Goewerneur van Fidji
| |
Ampstermyn Januarie 1887 – Februarie 1888 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | John Bates Thurston (wnd.) |
Opgevolg deur | John Bates Thurston |
Waarnemende Goewerneur van die Leeward-eilande
| |
Ampstermyn 1888 – 1888 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | Jenico Preston |
Opgevolg deur | William Frederick Haynes Smith |
7de Goewerneur van Natal
| |
Ampstermyn 1889 – 1893 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | Arthur Havelock |
Opgevolg deur | Francis Haden (wnd.) |
17de Goewerneur van die Straits Settlements
| |
Ampstermyn 1 Februarie 1894 – 7 Desember 1899 | |
Monarg | Victoria |
Voorafgegaan deur | William Edward Maxwell |
Opgevolg deur | James Swettenham |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Charles Bullen Hugh Mitchell 1836 Londen, Verenigde Koninkryk |
Sterf | 7 Desember 1899 Singapoer |
Eggenoot/-note | Fanny Rice Eliza Weldon |
Kind(ers) | Hugh Mitchell |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Royal Marines |
Jare in diens | 1852–1878 |
Rang | Luitenant-kolonel |
Oorloë/Veldslae | Krimoorlog |