Chattanooga
Chattanooga is die vierde grootse stad (ná Memphis, Nashville en Knoxville) in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee, en het 'n bevolking van 170 880 in 2008 gehad.
Chattanooga | |
Bynaam: Scenic City (amptelik), River City | |
Ligging van Chattanooga in Tennessee | |
Ligging van Tennessee in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Tennessee |
Distrik | Hamilton, Marion, Rhea |
Regering | |
- Burgemeester | Andy Berke (D) |
Oppervlakte | |
- Totaal | 370,8 km² (143,2 myl²) |
Bevolking (2008) | |
- Totaal | 170 880 |
- Digtheid | 485/km² (1 256,1/myl²) |
Areakode(s) | 423 |
Webwerf: www.chattanooga.gov |
Geografie
wysigChattanooga lê in die suid-ooste van Tennessee, aan die suide oewer van die Tennesseerivier.
Demografie
wysigIn 2000 het die stad 'n bevolking van 155 554 gehad: 59,71% wit, 36,06% swart of Afro-Amerikaans, 0,29% Amerikaanse inboorlinge, 1.54% Asiaties, 0.11% Pasifiese eilanders, 1.01% van ander rasse en 1,3% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 2,11% van die bevolking uitgemaak.