Chetan Bhagat
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chetan Bhagat (gebore 22 April 1974 in Nieu-Delhi) is 'n Indiese skrywer.
Chetan Bhagat | |
---|---|
Chetan Bhagat in 2005 | |
Gebore | 22 April 1974 |
Nasionaliteit | Indië |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Five Point Someone One Night @ the Call Center Half Girlfriend The 3 Mistakes of My Life 2 States: The Story of My Marriage Revolution 2020 2 States |
Eggenoot | Anusha Suryanarayanan Bhagat (1998–hede) |
Kinders | tweelingseuns: Shyam en Ishan |
Webwerf | chetanbhagat.com |
Lewe
wysigBhagat het in Delhi grootgeword. Hy het aan The Army Public School gestudeer en in 1995 verwerf hy sy diploma aan die Indian Institute of Technology in New Delhi. In 1997 het hy 'n MBA aan IIM Ahmedabad verwerf. Daarbenewens werk hy in Hong Kong vir Amerikaanse maatskappye.
Toekennings
wysig- Society Young Achievers Award for Literature
Werke
wysig- Five Point Someone. Rupa & Co., Neu-Delhi 2004, ISBN 81-291-0460-1
- One Night @ The Call Center. (2005), ISBN 81-291-0818-6
- Three Mistakes of my life.(2007) ISBN 81-291-1372-4
- Two States.(2009), ISBN 81-291-1530-1
- Revolution 2020.(2011), ISBN 81-291-1880-7
- "What Young India Wants."(2012), ISBN 978-81-291-2021-2
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chetan Bhagat.
- (en) Amptelike webwerf
- Chetan Bhagat in die Internet-rolprentdatabasis