Chimoio is die hoofstad van die Manica provinsie, in westelike Mosambiek. Die stad was voorheen bekend as Vila Pery.

Chimoio

(vroeër Vila Pery)
Chimoio
Chimoio
Chimoio is in Mosambiek
Chimoio
Chimoio
Koördinate: 19°7′S 33°27′O / 19.117°S 33.450°O / -19.117; 33.450
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieManica
Bevolking
 • Totaal238 976
TydsoneUTC+2 (SAT)
Uitsig na Chimoio vanaf 'n nabygeleë heuwel