China Eastern Airlines
China Eastern Airlines Corporation Limited (Chinees: 中国 东方 航空公司) is 'n lugredery het sy hoofkwartier in die China Eastern Airlines gebou, [2] op die perseel van die Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe in Changningdistrik, Shanghai, China.[3] Dit is 'n groot Chinese redery wat internasionale, nasionale en plaaslike roetes bedien. Sy belangrikste spille is op Shanghai Pudong Internasionale Lughawe en Shanghai Hongqiao Lughawe,[4] met sekondêre spille op Kunming Chang Shui en Xi'an Xianyang Internasionale Lughawens.
| |||||||
Gestig | 25 Junie 1988 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Shanghai–Hongqiao Shanghai-Pudong Xi'an Xianyang I'ntl Kunming Changshui I'ntl | ||||||
Fokusstede | Beijing–Capital Changzhou Benniu Chengdu Shuangliu Hefei Xinqiao Nanchang Changbei Nanjing Lukou Ningbo Lishe Qingdao Liuting Shijiazhuang Zhengding Taiyuan Wusu Wuhan Tianhe Hangzhou Xiaoshan | ||||||
Lojaliteitsprogram | Eastern Miles | ||||||
Alliansie | SkyTeam | ||||||
Subsidiêre | China Cargo Airlines China United Airlines Shanghai Airlines | ||||||
Vlootgrootte | 376 | ||||||
Bestemmings | 212 | ||||||
Hoofkantoor | Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe Shanghai, China | ||||||
Sleutelpersone | Liu Shaoyong (voorsitter) Dong Haoqiang (hoofbedryfsbeampte) Lou Feijiang (assistent hoofbedryfsbeampte) Ma Pingqiong (hoof finansiële beampte) Luo Kelin (assistent hoof finansiële beampte) Hawei Dawei (logistieke Beampte) | ||||||
Omset | CNY85.25 miljard (2012)[1] | ||||||
Bedryfsinkomste | CNY4.228 miljard (2012)[1] | ||||||
Netto inkomste | CNY2.808 miljard (2012)[1] | ||||||
Totale bates | CNY123.82 miljard (2012)[1] | ||||||
Totale ekwiteit | CNY22.93 miljard (2012)[1] | ||||||
Webwerf | global.ceair.com |
China Eastern Airlines is China se tweede grootste draer volgens passasiersgetalle. China Eastern en sy filiaal Shanghai Airlines het op 21 Junie 2011 die 14de lid van SkyTeam geword.[5] China Eastern Airlines het 73 080 000 plaaslike en internasionale passasiers in 2012 vervoer met 'n gemiddelde laaifaktor van 73%.[6]
Fotogalery
wysig-
'n China Eastern Airlines A330-200 by Lughawe Frankfurt
-
'n China Eastern Airlines Airbus A320-200
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Form 20-F China Eastern Airlines Corporation Limited" (in Engels). sec.gov. 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 September 2013.
- ↑ Uitstalling B. "2550 Hongqiao Road Hongqiao International Airport China Eastern Airlines Building" (Argief)
- ↑ "China Eastern Airlines Corp. Ltd. (CEA)." Yahoo! Finance. URL besoek op 2009-10-03.
- ↑ "Directory: World Airlines". "Flight International". 3 April 2007. p. 64.
- ↑ Cantle, Katie (23 Junie 2011). "China Eastern becomes 14th SkyTeam member" (in Engels). ATWOnline. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2012. Besoek op 17 Oktober 2011.
- ↑ "China Eastern Airlines Co Ltd. – 2012 Jaarverslag" (PDF). irasia.com. 26 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 29 Oktober 2013. Besoek op 13 September 2013.