Witbaardsterretjie

(Aangestuur vanaf Chlidonias hybridus)

Die Witbaardsterretjie (Chlidonias hybrida) is 'n redelike algemene standvoël en intra-Afrika-trekvoël by watermassas en vleie. Die streekbevolking is waarskynlik minder as 7500 pare. Die voël is 24 – 26 cm lank, 80 – 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Whiskered Tern.

Witbaardsterretjie
Volwassenes
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. hybrida
Binomiale naam
Chlidonias hybrida
(Pallas, 1811)
Subspesies
  • C. h. hybridus
  • C. h. delalandii
  • C. h. javanicus

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chlidonias hybridus

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Chlidonias hybrida". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)