Witvlerksterretjie
(Aangestuur vanaf Chlidonias leucopterus)
Die Witvlerksterretjie (Chlidonias leucopterus) is 'n redelike algemene somertrekvoël uit Sentraal-Asië en kom by watermassas, mere en vleie voor. Die voël pik kos van die watervlak af terwyl hy vlieg en vang ook insekte in die lug. Die voël is 20 – 22 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-winged Tern.
Witvlerksterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. leucopterus
|
Binomiale naam | |
Chlidonias leucopterus (Temminck, 1815)
|
Fotogalery
wysig-
In vlug
-
Swerm
-
'n Paartjie
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Chlidonias leucopterus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Chlidonias leucopterus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)