Chloris (plant)
Chloris is 'n genus van grasse wat algemeen as windmeul- of vingergras bekend staan.
Chloris | |
---|---|
Chloris virgata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Poaceae |
Subtribus: | Eleusininae |
Genus: | Chloris Sw. |
Spesies | |
50-60 - Sien teks |
Dié grasse word wêreldwyd aangetref, maar kom veral in die tropiese en subtropiese streke, en meer dikwels in die Suidelike Halfrond voor. Die morfologie van hierdie grasse wissel, maar oor die algemeen is die plante minder as 'n half meter hoog en hulle bloeiwyses is soos sambrele gevorm, met 'n paar pluime wat rye stekeltjies dra. Die genus is vernoem na Chloris van die Griekse mitologie, 'n figuur wat met blomme en lente geassosieer word.
Spesies
wysigSpesies sluit in:
- Chloris andropogonoides
- Chloris barbata
- Chloris ciliata
- Chloris cubensis
- Chloris cucullata
- Chloris divaricata
- Chloris elata
- Chloris gayana - Rhodesgras
- Chloris pectinata
- Chloris pycnothrix
- Chloris radiata
- Chloris sagraeana
- Chloris submutica
- Chloris texensis
- Chloris truncata
- Chloris ventricosa
- Chloris verticillata
- Chloris virgata (sinoniem: Chloris compressa)