Geelsanger

(Aangestuur vanaf Chloropeta natalensis)

Die Geelsanger (Iduna natalensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in varingveld, biesies en struikgewas aan woudrande en langs strome. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dark-capped Yellow Warbler.

Geelsanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. natalensis
Binomiale naam
Iduna natalensis
Smith, 1847
Sinonieme

Chloropeta natalensis

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig