Christen Dalsgaard
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christen Dalsgaard (Skive, 30 Oktober 1824 - Sorø, 11 Februarie 1907) was 'n Deense realistiese skilder. Hy is die bekendste vir sy landskapskilderye. .[1]
Lewe
wysigHy studeer aan die Koninklike Deense Akademie vir Kuns (Kopenhagen), en was professor aan die Sorø Akademi.
Geselekteerde skilderye
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Christen Dalsgaard.