Christian de Graaff

Botswana politikus

Christian de Graaff was Botswana se Minister van Landbou vanaf 2011 tot 2015, en is 'n lid van die land se parlement vir Ghanzi.[1]

Christian de Graaff
Minister van Landbou
Termyn
2011 – April 2015
PresidentIan Khama
VoorgangerO. S. Molebatsi
OpvolgerPatrick Pule Ralotsia
Lid van die Parlement vir
Ghanzi-Suid
Ampsbekleër
Termynaanvang
Mei 2007
VoorgangerBrampie de Graaff
Persoonlike gegewens
GeboreGhanzi, Botswana

Verwysings

wysig
  1. "Christian De Graaff." Tsena. Tsena.co, n.d. Web. 16 Jan. 2016.