Christiane Nord (gebore in 1943 in Eberswalde, Duitsland) is ’n Duitse vertaaldeskundige.

Biografie

wysig

Sy het vertaling bestudeer by die Heidelberg-universiteit (BA Honneurs, 1967);[1] in 1983 het sy haar doktorsgraad in Romanistiek behaal,[1] met habilitasie in toegepaste vertaalkunde en vertaalopvoedkunde. Van 1967 af is sy betrokke by vertalersopleiding by die universiteite van Heidelberg, Wene, Hildesheim, Innsbruck en Magdeburg (1996–2005).

Sy is getroud met die teoloog Klaus Berger, en saam het hulle dele van die Bybel vertaal.[1]

Werke

wysig
  • "Textdesign – verantwortlich und gehirngerecht". In: Holz-Mänttäri, Justa/Nord, Christiane, reds.: Traducere Navem. Festschrift für Katharina Reiß zum 70. Geburtstag. Tampereen yliopisto, 1993, bladsye 301-320. ISBN 951-44-3262-2.
  • Fertigkeit Übersetzen. Ein Kurs zum Übersetzenlehren und -lernen. Berlin: BDÜ Service Verlag (Schriftenreihe des BDÜ 38) (2e uitgawe van Nord 2002).
  • Kommunikativ handeln auf Spanisch und Deutsch. Ein übersetzungsorientierter funktionaler Sprach- und Stilvergleich, Wilhelmsfeld: Gottfried Egert Verlag, 2003.
  • Text Analysis in Translation: Theory, Methodology and Didactic Application of a Model for Translation-Oriented Text Analysis, Amsterdam-New York: Rodopi, 2e hersiene uitgawe, 2005.

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 CV of Christiane Nord (page 245)[dooie skakel] Verwysingfout: Invalid <ref> tag; name "cv" defined multiple times with different content

Eksterne skakels

wysig