Chuzhou
(Aangestuur vanaf Chutsjou)
Chuzhou (Chinees: 滁州) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 4 618 558 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China, net noordwes van Nanjing. Chuzhou grens in die suidweste aan Hefei, in die weste aan Huainan, in die noordweste aan Bengbu en in die suide aan Chaohu.
Chuzhou 滁州 | |
---|---|
Stad | |
Die hoofstasie van Chuzhou. | |
Koördinate: 32°18′00″N 118°18′00″O / 32.30000°N 118.30000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Anhui |
Regering | |
• Burgemeeser | Miao Xuegang (缪学刚) |
Oppervlak | |
• Totaal | 13 398 km2 (5 173 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 937 868 |
• Digtheid | 290/km2 (760/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 550 |
Webwerf | chuzhou.gov.cn |