Dubbelbandslangarend
(Aangestuur vanaf Circaetus fasciolatus)
Die Dubbelbandslangarend (Circaetus fasciolatus) is 'n arend en skaars standvoël wat in die oostelike hooglande van Afrika, in woude en boomveld gevind word. In Engels staan die voël bekend as die Southern Banded Snake-eagle.
Dubbelbandslangarend | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. fasciolatus
|
Binomiale naam | |
Circaetus fasciolatus |
Identifikasie
wysigDie voël is 54 to 58 cm lank, weeg 920 tot 1100g en het 'n vlerkspan van 1.2m.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1