Landeryklopkloppie

(Aangestuur vanaf Cisticola juncidis)

Die Landeryklopkloppie (Cisticola juncidis) is 'n algemene standvoël in grasveld en landerye, veral in laaggeleë vogtige gebiede met digte graspolle. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zitting Cisticola.

Landeryklopkloppie
C. j. cursitans (Kolkata, Indië)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. juncidis
Binomiale naam
Cisticola juncidis
(Rafinesque, 1810)
Cisticola juncidis

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Cisticola juncidis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)