City Deep
City Deep is 'n industriële voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Daar is 'n groot houerterminaal van Transnet Freight Rail in gebruik, die belangrikste binnelandse hawe in die land, asook die "Joburg Market" (vroeër bekend as die Johannesburgse Varsproduktemark).
City Deep | |
---|---|
Koördinate: 26°13′42″S 28°4′52″O / 26.22833°S 28.08111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,77 km2 (3,39 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 338 |
• Digtheid | 153/km2 (400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Swart mense | 99.9% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 29.1% |
• Noord-Sotho | 27.1% |
• Zoeloe | 16.2% |
• Venda | 8.9% |
• Ander | 18.8% |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek City Deep". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.