Clacton-on-Sea
Clacton-on-Sea (dikwels afgekort tot Clacton) is 'n kusdorp in die Engelse graafskap van Essex, wat in 1871 gestig is. Die dorp het sowat 53 000 inwoners.
Clacton-on-Sea | |
---|---|
'n Lugfoto van die dorp | |
Byname: Clacton | |
Koördinate: 51°47′30″N 1°8′45″O / 51.79167°N 1.14583°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Oppervlak | |
• Totaal | 41,76 km2 (16,12 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 53 000 |