Claire Emary
Claire Emary (née Gainsford Claire Carol) was die leier van die Keep It Straight and Simple Party (KISS) wat onsuksesvol aan drie Suid-Afrikaanse nasionale verkiesings deelgeneem het.[1] Die laaste nasionale verkiesing waaraan die party deelgeneem het, was op 7 Mei 2014, waatydens hulle 4 294 stemme getrek het.
Verwysings
wysig- ↑ Eenvrou-party voer klassestryd teen politici[dooie skakel], Die Burger, 14 Februarie 1994