Clean Bandit is 'n musiekgroep wat in 2009 in Cambridge (Engeland) tot stand gekom het. Die groep bestaan uit pianis en kitaarspeler Jack Patterson, violis Milan Neil Amin-Smith, tjellis Grace Chatto, en tromspeler Luke Patterson. Clean Bandit het wêreldwyde bekendheid verwerf met die vrystelling van hul nommer een-enkelsnit "Rather Be", gevolg deur hul debuutalbum New Eyes in 2014.[1]

Clean Bandit
Clean Bandit.jpg
Clean Bandit in 2013
Agtergrondinligting
OorsprongCambridge (Engeland)
GenresElektronies
Jare aktief2009-vandag
EtiketteWarner
Black Butter
Webwerfwww.cleanbandit.com

DiskografieWysig

  • New Eyes (2014)

VerwysingsWysig