Maak hoofkeuseskerm oop

Cleo von Adelsheim (gebore 1987) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse SOKO Köln (2003), Der Kriminalist (2006), en Die Spezialisten - Im Namen der Opfer (2016).

Cleo von Adelsheim
Geboortenaam Cleopatra Freiin von Adelsheim von Ernest
Geboorte 1987 (31–32 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 2003: SOKO Köln
  • 2006: Der Kriminalist
  • 2016: Die Spezialisten - Im Namen der Opfer

TelevisierolprenteWysig

  • 2015: Prinzessin Maleen

Eksterne skakelsWysig