Colin James Bundy
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Colin Bundy (1944-) is ’n Suid-Afrikaanse geskiedkundige en voormalige prinsipaal van Oxford se Green Templeton-kollege. Hy word as ’n invloedryke figuur in die hersiening van benaderings tot die Suid-Afrikaanse geskiedenis beskou. Sy werk sluit in: "The rise and fall of the South African peasantry", "History, revolution, and South Africa" en "Remaking the Past: New Perspectives in South African History".[1]
Colin Bundy | |
---|---|
Gebore | Colin James Bundy |
Sterf | 4 Oktober 1944 |
Beroep | Geskiedkundige |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Lewensloop
wysigColin James Bundy is op 4 Oktober 1944 gebore en matrikuleer aan die Graeme College in Grahamstad. Hy studeer aan die Universiteit van Natal (B.A.) en die Universiteit van die Witwatersrand (B.A. (Hons)). Met behulp van 'n Rhodes-beurs verwerf hy later 'n M.Phil en D.Phil aan die Universiteit van Oxford.
Hy was van 1997 tot 2001 die visekanselier van die Universiteit van die Witwatersrand. Van 2008 tot 2010 was hy die prinsipaal van die Green Templeton-kollege in Oxford, vanwaar hy in 2010 afgetree het.[2]
Publikasies
wysigVan sy publikasies sluit in:
- "Land and Liberation: The South African National Liberation Movements and the Agrarian Question, 1920s-1960s". The Review of African Political Economy. 11 (129): 14–29. 1984. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 11 Julie 2014.
- History, revolution, and South Africa. University of Cape Town. 1987.
- Remaking the Past: New Perspectives in South African History (Cape Town: University of Cape Town, 1987)
- Hidden Struggles in Rural South Africa: Politics & Popular Movements in the Transkei & Eastern Cape, 1890–1930. University of California Press. 1987. ISBN 978-0-520-05780-7.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) (with William Beinart) - The Rise and Fall of the South African Peasantry. James Currey Publishers. 1988. ISBN 978-0-85255-047-2.
- The History of the South African Communist Party. University of Cape Town, Department of Adult Education and Extra-Mural Studies. 1991. ISBN 978-0-7992-1334-8.
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ "Oxford University Gazette: Notices". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2018. Besoek op 13 Mei 2017.